Gegid deur Hugo van Staden

Opsit Kers

Magrieta Ter Blance is besig om to vry
Met Kobus Johannes Pieter Verwy -
Ongelukkig is die opsit bankie
Gemaak van baie dun ou hout plankie -
So met die druk en wat van emosies word
Het die eenklaps somar in duie gestort -
So bo-op mekaar lę die arme twee
Uiters geskok maar gladnie verleë -
Want nou kan hul nie net druk en raak nie
En wat mense sal dink maak nie saak nie -
Só die opsitkers het na die vloer verhuis
En nou is die twee somar baie tuis!

Deur Hugo van Staden
Kopiereg © 2000

Sydney    Guest Book   Hendrik en Mildred

Home           Poems          Birds         SLP        Vancouver         e-mail

Copyright © 1999 -2000 Freida van Staden All rights reserved