![]()
![]()
Life in Sydney
- some personal impressions -
Hugo & Freida van Staden
![]()
![]()
Sydney is beautiful. The harbour is spectacular. Sydney is vast.
|
|
Arial views of Sydney Harbour and the bridge
We lived in Sydney from November 1997 to end June 2003. |
On the 2nd of July 2003 we relocated to Albury.
We were both born in South Africa, lived in Johannesburg for many years and had a beautiful farm in the Western Transvaal, Groot Marico. |
| For those of you who
haven't been to Sydney, to give you an idea of distance, travelling between
the CBD and the north shore is like travelling from Johannesburg to Pretoria. On a good
day it can take about 30 minutes. In heavy traffic it can take between an hour and an hour
and a half. The rail service to and from the city is very good. Living near a railway line or a bus service is a definite advantage although it can be time consuming and we all know that 'it' is of the essence. Reminds me of the times when I actually spent afternoons with my friends having tea and baby sitting. Gosh, am I dreaming? Back to reality - we lived on the north shore, in a town house, in a suburb called Marsfield, also known as 'Marsdorp' - just kidding. The cost of housing in Sydney is very
high. The nearer you live to the city, the more expensive accomodation becomes. It
is not unusual to pay between half a million and a million dollars for houses in Sydney.
Try translating that into Rands. (Clue - times by aproximately four and don't faint) The quality of life here though, is wonderful and we are privileged to be part of Australia and to be Australian Citizens. |
|

My memories of landing in Sydney are seeing views like this one of Botany Bay which is very close to Sydney's airport |
Photographs by Skycam
![]()
'n woord of twee van Hugo
![]()
|
Wel hier's ek weer met my rooi rok voor die deur, - hier in Oz, ons nuwe tuiste, 'ingesettel' soos hulle sê (se) - werk verdien (kan meer wees) en geniet die skoonheid en vryheid van Sydney - dis net wragtig duur om hier te bestaan, maar ons weet vryheid en vrede meer werd is as geld en probeer maar aanpas so go moontlik, sonder verwyte. |
|
The famous Sydney Opera House |
||
| Eerste indrukke?? Wel, dit lyk of die populêrste (populerste) monument in Oz in die algemeen die waslyn is. Dit pryk altyd in die mees prominente plek in die tuin! In teendeel, die tuin, swembad en tennisbaan, word om die waslyn gebou! Die fladder van wasgoed lyk of dit die simbool van vryheid in Oz is. Dit kon miskien waar wees, want dit word nie gesteel nie! |
![]() View of Sydney taken from the north side. |
| Dan is daar nog 'n ander instelling in Oz, om alles higenies te hou. As mens jou hond vir 'n uitstappie neem (dis
orals) moet mens volgens wet, 'n plastiese sakkie en handgrafie byderhand hê (he),
ingeval jou hondjie se magie wil werk. Daar is niemand hier om dit te verwyder as mens dit
nie self doen nie. Daar is 'n $50 dollar boete as jy dit nie doen nie, (miskien
baie meer.) Andersins is daar nie veel meer om oor te bekommer nie, behalwe dat jou inkoms belasting 'n groot hap uit jou inkomste steel en mens moet jou maar daarby skik. Daar is geen alternatief nie. Die dinges van Transvaal om te betaal is hier sonder opsies en mens moet maar jou lewe daarvolgens skik. Dan is dit ook kenmerkend dat die weer bureau hier soos die poletiek in S.A. is. As hulle sê (se) dit kom reen, skyn die son en vice-versa. Mens weet nooit wat die weer gaan doen nie! Maar met sport en die kunste kan jy jou heeltemaal hier uitlewe. Inspirasie vir alles is daar as jy wil deelneem, Dit vir nou is alles tot volgende keer. Laat ons van julle hoor in Afrikaans. Mens smag om dit te dink en praat - vroeg of laat! Bak staan! Hugo |
Hier is 'n paar van Hugo se
skeppings:
Hendrik en Mildred
Opsit kers
![]()
Aussie Links
The Bobby approved Australian Overview
![]()
This South African ex-pat
Webring site is owned by Freida van Staden. Want to join the South African ex-pat Webring? |
|---|
| [Skip Prev] [Prev] [Next] [Skip Next] [Random] [Next 5] [List Sites] |
Copyright © 1999 -2006 Freida van Staden All rights reserved
![]()