Suid-Afrika: Reenboë en Woestyne




Voortrekkers: Tapisserieë
Opsomming
Simboliese opsomming. Drake wat die Trekkers uit die donker bedreig, 'n engel wat waghou, stormwolke, 'n wilde see en hoë berge kan gesien word. 'n Wawiel hou alles bymekaar. Die geboue is die Parlementsgeboue in Kaapstad.

(Foto: Poskaart)



Gallery Index

Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte

If you want to go to the English pages, click on home below.

English


Dankie, vir hierdie bladsy.