Suid-Afrika: Reenboë en Woestyne




Voortrekkers: Tapisserieë
Verjaardagparty
Verjaardagparty. Die persoon in die middel is duidelik die een wat haar verjaardag gedenk. Al die gaste is uitgerus in hulle beste klere en dra geskenkies, waarskynlik iets wat handgemaak of gebak is.

(Foto: Poskaart)



Gallery Index

Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte

If you want to go to the English pages, click on home below.

English


Dankie, vir hierdie bladsy.