Aangesien Tripod so gaaf was om 11Mb aan ons af te staan, sal hierdie bladsye baie bygewerk word.
Op die oomblik is hier meestal net skakels oor Suid-Afrikaanse geskiedenis, maar ook die wonderlikste foto's van tapisserieë wat spesiaal geskep is om die Voortrekkertyd uit te beeld.
Nuwe bladsye sal altyd bo-aan bygevoeg word, sodat jy maklik kan sien wat nuut is wanneer jy weer hier 'n draai maak.
Kliek op die "skakels" knoppie om die bladsye te verken.
Or, if you want to see the English mirror site, click on the home button below.
This South African ex-pat site owned by
Arno and Marlene .
Want to join the South African ex-pat Webring?
[
Previous 5 Sites
|
Skip Previous
|
Previous
|
Next
|
Skip Next
|
Next 5 Sites
|
Random Site
|
List Sites
]
Dankie, vir hierdie bladsy.