Al gehoor van die vrou wat die volgende oggend iets in haar kous gekry het? - Dit was haar man!
P. Brink, Durban
Hoekom het die kinders nie vir Kersvader hoor kom nie? - Hy het 'n keelseer gehad!
W. Van Zyl, Cradock
Wat het Adam vir Eva gesê? - "Pack your bags and go!"
J. van der Merwe, Maun
Hoekom kon die sneeuman nie werk kry nie? - Affirmative action!
Bakkies(skuilnaam)
Wat het Tarzan vir die leiers gesê? - Nou wie van julle is die boggom?
Anoniem
Die eend stap die maandag in die kroeg in en vra vir die 'barman': "Het jy vye?." Die 'barman' se : "Nee, jong, ek het niks vye nie; loop nou!" Die dinsdag is die eend terug: "Meneer, 'barman', het jy dalk vye daar?". Die 'barman' se: "JY!!; ek het jou gister al gese dat ek nie vye het nie; voetsek nou!" Die eend kom wraggies die woensdag weer en vra vir vye. Die 'barman se vir hom: "Luister nou mooi; as jy nou weer vir my vir vye gaan vra, dan gaan ek sowaar jou plat voete in die vloer vas-spyker verstaan jy?" Die eend loop toe, maar donderdag is hy weer daar .. hy se : "Meneer, het jy spykers?" Die 'barman' se : "Nee, ek het het nie spykers nie" Die eend: "Goed,
se my, het jy dalk vye?"