Suid-Afrika: Reenboë en Woestyne




Voortrekkers: Tapisserieë
Storm in die veld
Storm in die veld. Donderslae, vlae wind wat die seile van waens verflenter, waarskynlik hael wat die kosbare diere beseer en reën wat in elke hoekie en gaatjie indring - die deursettingsvermoë van hierdie groep mense is genoeg om 'n mens in skaamte te laat terugstaan. Hulle het onwrikbaar geglo in 'n beter lewe.

(Foto: Poskaart)



Gallery Index

Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte

If you want to go to the English pages, click on home below.

English


Dankie, vir hierdie bladsy.