Vakansies

Ek was nou nie al op baie plekke nie maar Botswana is werlikwaar een van die mooiste plekke wat ek al gesien het!

Die gebied sowel as al die wild en verskeidenheid van plantegroei is amper soos 'n prentjie uit een van daai sprokies wat kinders van lees!

Ek sal aanbeveel dat as julle van die buite lewe hou dat julle nie eers twee keer sal dink daaroor om na Botswana te gaan nie!

Belangstellings:

Meer inligting:

Kontak my gerus vir meer inligting of soek net op die Web vir meer inligting oor die pragtige, sprokiesagtige Botswana!

"Vakansies" is oor my tuiste, Botswana, waar ek moet woon!

jacques912@hotmail.com

Persoonlike Inligting

Soek op Web

Kontak Inligting

Geniet Jouself

Tuisblad

Speletjies

Best experienced with