Ek kom oorspronklik van Caledon
Toe het ons na Cradock verhuis
toe ek omtrent so 10 jr jonk was!
My ouers gaan binnekort na Botswana verhuis en ek....wel ek gaan maar weer terug na Caledon!
Dis lekka innie Kaap soos hul sê!
Ek gaan nog vakansies na
Botswana , so as julle video-materiaal van diere wil hê, E-pos my en ek sal sien wat ek kan doen!
Belangstellings:
Meer inligting:
Ek vrek oor atletiek en ook natuurlik RUGBY!
Swem kan ook nog gaan maar ek sink soos 'n klip as ek lank genoeg swem!
Almal weet ek oordryf 'n
bietjie maar dis amper net so erg!
"Vakansies" is oor my tuiste, Botswana, waar ek moet woon!