Begrafnis in die veld. Hier word die eenvoudige kissie in die grond laat sak, terwyl 'n mens jou kan voorstel dat iemand
steeds op die uitkyk moes wees vir aanvalle uit 'n onverwagte oord. Let ook op die duidelike
hartseer wat uitgebeeld word deur die seuntjie regs.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.