Suid-Afrika: Reenboë en Woestyne




Voortrekkers: Tapisserieë
Drakensberge
Oor die Drakensberge. Die vroue het die mans ondersteun toe hulle wou moed verloor ten aanskoue van hierdie hoë, ruwe bergreeks wat vierkantig in hulle pad gelê het. 'Al moet ons kaalvoet loop, maar ons sal daardie berge oorsteek,' was volgens oorlewering die vroue se uitspraak.

(Foto: Poskaart)



Gallery Index

Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte

If you want to go to the English pages, click on home below.

English


Dankie, vir hierdie bladsy.