Suid-Afrika: Reenboë en Woestyne




Voortrekkers: Tapisserieë
Grootrivier
Oor die Oranjerivier. Planne moes gemaak word om die waens, diere en mense heelhuids oor die rivier te kry. Die Trekkers het hierdie rivier die "Grootrivier" genoem, en dis glad nie moeilik om te dink waarom nie! Die naam is later verander na "oranjerivier" as gevolg van die kleur van die water, wat deur die rooi modder en sand langs die banke veroorsaak word.

(Foto: Poskaart)



Gallery Index

Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte

If you want to go to the English pages, click on home below.

English


Dankie, vir hierdie bladsy.