(I WILL ALWAYS LOVE YOU)
EK SAL JOU ALTYD LIEFHê
As ek sou bly,
Sal ek net in jou pad wees.
So ek sal gaan, maar ek weet
Ek sal aan jou dink elke tree van die
pad.
En ek sal jou altyd liefhê
Ek sal jou alyd liefhê
Jy, my liefling jy. Hmm.
Bittersoet herhinneringe
dis al wat ek saam met my vat
So, totsiens. Asseblief moet nie huil nie.
Ons weet altwee
ek is nie wat jy, jy nodig het nie.
En ek sal jou altyd liefhê
Ek sal jou alyd liefhê
(Instrumentale solo)
Ek hoop die lewe behandel jou goed
En ek hoop jy sal alles kry wat jy oor droom
En ek wens vir jou, plesier en
geluk.
Maar bo alles, ek wens jou liefde toe.
En ek sal jou altyd liefhê
Ek sal jou altyd liefhê
Ek sal jou altyd liefhê
Ek sal jou altyd liefhê
Ek sal
jou altyd liefhê
Ek, ek sal jou altyd liefhê
Jy, liefling, ek sal jou altyd liefhê
Ooh, ek sal altyd, ek sal jou altyd liefhê