Herstel 'n wawiel. Links word die rooiwarm metaalvelling oor die houtwiel getrek om die wiel
te versterk. Die wiel moes daarna vinnig in koue water gedompel word om die metaal om die hout
te krimp.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.