Boekevat. In die aand na ete moes almal om die tafel vergader om Huisgodsdiens
te hou. Niemand is daarvan verskoon nie, ook nie die enkele werkers nie.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.