Bloedrivier. Niks kan seker die angs en verskrikking van daardie geveg uitbeeld nie.
Daar was letterlik duisende Zoeloes, tot die tande toe gewapen, en net 'n handjievol Trekkers.
(Verslag van die Slag van Bloedrivier)
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.