Bloukrans-moorde. In die nag van 17 Februarie 1838 het sowat 10 000
Zoeloe-soldate die slapende Trekkers aangeval. Hulle het geen waarskuwing gehad
nie en was salig onder die indruk dat die Zoeloe-koning, Dingaan, hulle
goedgesind was.
(Foto: Poskaart)
|
If you want to go to the English pages, click on home below.