Uittog. Nadat die besluit geneem is om te trek, het groepe mense bymekaargekom om
leiers te kies en trekgroepe te vorm. Sakkies moes gemaak word vir dinge soos beskuit, suiker en
biltong, groter kiste vir tee en meel.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.