Blijde Vooruitzicht. Dit is moeilik om te glo dat hierdie kunswerke met die
hand en wol geskep is. Hierdie toneel beeld 'n rustige oomblik uit.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.