Vegkop. Let op hoe almal help - vrouens en kinders het agter die mans
gesit en die gewere herlaai. Wawiele en die waens self was hulle enigste beskerming
teen die spiese van aanvallende menigtes.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.