Uitspan by Thaba Nchu. Die vroue was en herstel klere. Kyk die stringetjie
biltong tussen twee bome en die enkele stukkies speelgoed wat huislikheid aan die toneel
verleen. Mans het vroue gehelp met die swaarder werk. Swart potte is gebruik om kookwater te
maak vir wasgoed was. In die agtergrond is die berg wat die gebied sy naam gegee het, Thaba Nchu,
oftewel "Swartberg" as dit direk vertaal word.
(Foto: Poskaart)
|
Inligting regstreeks van
Voortrekkermuseum (vertaal deur Marlene)
Foto's is van poskaarte
If you want to go to the English pages, click on home below.